gasheer [boodskap #130048] |
Sat, 29 February 2020 06:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gasheer
Afbreking: gas•heer
Samestelling: gas + heer
Selfstandige naamwoord: gasheer
Meervoud: gashere
Verkleinwoord: gasheertjie
Meervoud van verkleining: gasheertjies
Betekenis:
• Iemand wat gaste ontvang en onthaal.
• (biologie) 'n Lewende organisme wat 'n ander organisme dra.
Gebruik:
• Verskoon tog, my pa is nie altyd so 'n goeie gasheer nie.
• 'n Organisme wat op sy gasheer teer en die gasheer benadeel word 'n parasiet genoem.
Sinoniem:
• onthaler
Antoniem:
• gasvrou
Afgelei:
• tussengasheer
Vertaling:
Engels: host, entertainer
Nederlands: gastheer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|