Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fynproewer
fynproewer [boodskap #130047] Sat, 29 February 2020 06:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fynproewer
Afbreking: fyn•proe•wer


Selfstandige naamwoord: fynproewer
Meervoud: fynproewers
Verkleinwoord: fynproewertjie
Meervoud van verkleining: fynproewertjies

Betekenis:
• Persoon wat 'n baie fyn smaak vir lekker kos het. Iemand wat graag lekker eet en drink.

Gebruik:
• Enige fynproewer sal met die restaurant se kos tevrede wees.

Sinoniem:
• lekkerbek
• smulpaap

Afgelei:
• fynproewersgereg
• fynproewerskos

Vertaling:
Engels: food connoisseur, gourmet
Nederlands: fijnproever

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fonetikus
Volgende onderwerp: gasheer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 20:24:44 UTC 2025