bemoeisiek [boodskap #130042] |
Vr, 28 Februarie 2020 14:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bemoeisiek
Afbreking: be•moei•siek
Byvoeglike naamwoord: bemoeisiek
Vergrotende trap: bemoeisieker
Oortreffende trap: bemoeisiekste
Attributief: bemoeisieke
Betekenis:
• Geneig om met ander mense se sake in te meng.
Gebruik:
• Moenie bemoeisiek wees en alles en almal onder 'n vergrootglas beloer nie.
Sinoniem:
• bemoeisugtig
• indringerig
• neusinstekerig
• orig
• voorbarig
Vertaling:
Engels: meddlesome
Nederlands: bemoeiziek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|