| filantroop [boodskap #130040] |
Vr., 28 Februarie 2020 07:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
filantroop
Afbreking: fi•lan•troop
Selfstandige naamwoord: filantroop
Meervoud: filantrope
Betekenis:
• Iemand wat graag mense help en aan andere liefdadigheid bewys.
Gebruik:
• Waarom word die een mens 'n goedhartige filantroop en die ander 'n koelbloedige moordenaar?
Sinoniem:
• mensevriend
• weldoener
Antoniem:
• afilantroop
• misantroop
Vertaling:
Engels: philanthropist
Nederlands: filantroop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|