dweper [boodskap #130038] |
Vr, 28 Februarie 2020 06:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dweper
Afbreking: dwe•per
Selfstandige naamwoord: dweper
Meervoud: dwepers
Betekenis:
• 'n Oordrewe voorstander van 'n bepaalde saak. 'n Begeesterde persoon.
Gebruik:
• En die dweper preek en die dronkaard lag dan gaan slaap die son en dan word dit nag. [Blou Motel, Dawid Kahts]
Sinoniem:
• fanatikus
Afgelei:
• dwepery
• dweperig
Vertaling:
Engels: fanatic, enthusiast
Nederlands: dweper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|