Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fanatikus
fanatikus [boodskap #130037] Vr, 28 Februarie 2020 06:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fanatikus
Afbreking: fa•na•ti•kus


Selfstandige naamwoord: fanatikus
Meervoud: fanatici, fanatikusse

Betekenis:
• Oordrewe voorstander van 'n bepaalde saak; begeesterde persoon.

Gebruik:
• Ek het nog altyd van rugby gehou, maar onder die invloed van my nuwe vriende het ek in 'n fanatikus ontaard.

Sinoniem:
• dweper

Afgelei:
• fiksheidfanatikus

Verwant:
• fanaties
• fanatisme

Vertaling:
Engels: fanatic
Nederlands: fanaticus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eweknie
Volgende onderwerp: dweper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 21:52:11 MGT 2024