Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eweknie
eweknie [boodskap #130036] Vr, 28 Februarie 2020 06:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eweknie
Afbreking: e•we•knie


Selfstandige naamwoord: eweknie
Meervoud: eweknieë

Betekenis:
• Iemand wat jou gelyke is.

Gebruik:
• Donald Trump en sy Russiese eweknie, pres. Wladimir Poetin, voer samesprekings.

Sinoniem:
• gelyke

Vertaling:
Engels: counterpart, peer, equal, match
Nederlands: tegenhanger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: etimoloog
Volgende onderwerp: fanatikus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 21:49:35 MGT 2024