| etimoloog [boodskap #130035] |
Vr., 28 Februarie 2020 00:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
etimoloog
Afbreking: e•ti•mo•loog
Selfstandige naamwoord: etimoloog
Meervoud: etimoloë
Betekenis:
• 'n Persoon wat die herkoms van woorde bestudeer.
Gebruik:
• S.P.E. Boshoff was 'n taalkundige en etimoloog wat deur sy lang openbare loopbaan diep spore in die Afrikaanse volkslewe op kulturele, opvoedkundige en taalkundige gebied getrap het.
Verwant:
• etimologie
Vertaling:
Engels: etymologist
Nederlands: etymoloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|