ontboeseming [boodskap #130034] |
Vr, 28 Februarie 2020 00:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontboeseming
Afbreking: ont•boe•se•ming
Selfstandige naamwoord: ontboeseming
Meervoud: ontboeseminge, ontboesemings
Betekenis:
• Die uiting van diep gevoelens. Dit wat 'n mens van sy hart/bors afkry (ontboesem word).
Gebruik:
• Die akteur se ontboeseming oor sy seer en skandes is in die Huisgenoot gepubliseer.
Sinoniem:
• gemoedsuiting
• gevoelsuiting
Vertaling:
Engels: effusion, outporing
Nederlands: ontboezeming
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|