Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfvoldoening
selfvoldoening [boodskap #130033] Vr, 28 Februarie 2020 00:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfvoldoening
Afbreking: self•vol•doe•ning
Samestelling: self + voldoening


Selfstandige naamwoord: selfvoldoening
Meervoud: selfvoldoeninge

Betekenis:
• 'n Gevoel van tevredenheid met jouself. Die vervulling van die eie behoeftes en verlangens.

Gebruik:
• Dis terapeuties en dit gee jou 'n gevoel van selfvoldoening as jy dit reggekry.

Sinoniem:
• selfbehae

Vertaling:
Engels: self satisfaction, complacency
Nederlands: zelfvoldoening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfsug
Volgende onderwerp: ontboeseming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 21:28:23 MGT 2024