Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfsug
selfsug [boodskap #130032] Do, 27 Februarie 2020 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfsug
Afbreking: self•sug


Selfstandige naamwoord: selfsug
Meervoud:

Betekenis:
• Die geneigdheid of drang om jouself te bevoordeel.

Gebruik:
• Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. [Filippense 2:3]

Sinoniem:
• baatsug
• egoïsme
• eksug

Afgelei:
• selfsugtig

Vertaling:
Engels: selfishness, self‐seeking, egoism
Nederlands: zelfzucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevriend
Volgende onderwerp: selfvoldoening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 21:38:44 MGT 2024