Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » internskap
internskap [boodskap #130027] Do., 27 Februarie 2020 18:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24462
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
internskap
Afbreking: intern•skap


Selfstandige naamwoord: internskap
Meervoud: internskappe

Betekenis:
• Die tyd wat 'n leerling of student onder begeleiding in die praktyk werk as deel van sy of haar opleiding.

Gebruik:
Internskap vorm die brug om die student van die teorie na die praktyk te begelei.

Vertaling:
Engels: internship
Nederlands: stage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reputasie
Volgende onderwerp: weemoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Feb. 20 21:45:25 UTC 2026