| etnoloog [boodskap #130025] |
Do., 27 Februarie 2020 06:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
etnoloog
Afbreking: et•no•loog
Selfstandige naamwoord: etnoloog
Meervoud: etnoloë
Betekenis:
• Iemand wat die gewoontes van volkere ken.
Gebruik:
• In die geval bevind ek my nou in albei rolle, te wete die van etnoloog en van lid van die volk op wie die menigvuldige disseksies uitgevoer word.
Sinoniem:
• volkekundige
Verwant:
• etnologie
Vertaling:
Engels: ethnologist
Nederlands: etnoloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|