emigrant [boodskap #130023] |
Thu, 27 February 2020 06:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
emigrant
Afbreking: e•mi•grant
Selfstandige naamwoord: emigrant
Meervoud: emigrante
Verkleinwoord: emigrantjie
Meervoud van verkleining: emigrantjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat sy geboorteland verlaat om hom in 'n ander land te vestig.
Gebruik:
• In 'n land op die afdraande is die verskil tussen 'n emigrant en 'n vlugteling dalk net tydsberekening!
Sinoniem:
• landverhuiser
Antoniem:
• immigrant
Verwant:
• emigreer
• emigrasie
Vertaling:
Engels: emigrant
Nederlands: emigrant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|