ekstremis [boodskap #130021] |
Thu, 27 February 2020 05:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ekstremis
Afbreking: ek•stre•mis
Selfstandige naamwoord: ekstremis
Meervoud: ekstremiste
Betekenis:
• Iemand wat tot die uiterste toe gaan. Persoon met radikale, ekstremistiese sienings, 'n voorstander van 'n ideologie wat ver van die politieke of sosiale sentrum is.
Gebruik:
• Volgens die president is 'n klein groep ekstremiste vir die onluste verantwoordelik.
Verwant:
• ekstremisties
Vertaling:
Engels: extremist
Nederlands: extremist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|