skorriemorrie [boodskap #130020] |
Thu, 27 February 2020 05:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skorriemorrie
Afbreking: skor•rie•mor•rie
Selfstandige naamwoord: skorriemorrie
Meervoud: skorriemorries
Betekenis:
• Persoon van twyfelagtige karakter; 'n lae klas mens; gespuis; gepeupel.
Gebruik:
• Die skorriemorrie wat help dak opsit, het egter ander bedoelings met sy sexy vrou.
Vertaling:
Engels: riff-raff, rabble
Nederlands: schorriemorrie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|