droster [boodskap #130012] |
Wed, 26 February 2020 19:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
droster
Afbreking: dros•ter
Samestelling: dros + -ter
Selfstandige naamwoord: droster
Meervoud: drosters
Verkleinwoord: drostertjie
Meervoud van verkleining: drostertjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat uit die leër wegloop; wegloper.
Gebruik:
• Die droster is swaar gestraf.
Vertaling:
Engels: runaway, deserter
Nederlands: deserteur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|