dranksugtige [boodskap #130010] |
Wed, 26 February 2020 19:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dranksugtige
Afbreking: drank•sug•ti•ge
Selfstandige naamwoord: dranksugtige
Meervoud: dranksugtiges
Betekenis:
• Iemand wat aan drank verslaaf is.
Gebruik:
• Sy was 'n dranksugtige en haar kindertjies het onbemind en verwaarloos in die strate rondgehardloop.
Sinoniem:
• alkoholis
• drankverslaafde
Vertaling:
Engels: alcoholic, dipsomaniac
Nederlands: drankzuchtige
Byvoeglike naamwoord: dranksugtig
Attributief: dranksugtig
Betekenis:
• Wat aan drank verslaaf is.
Gebruik:
• Sy is in die sorg van haar dranksugtige pa agtergelaat.
Vertaling:
Engels: alcoholic, dipsomaniac
Nederlands: drankzuchtige
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|