dopeling [boodskap #130009] |
Wed, 26 February 2020 18:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dopeling
Afbreking: do•pe•ling
Selfstandige naamwoord: dopeling
Meervoud: dopelinge
Verkleinwoord: dopelingetjie
Meervoud van verkleining: dopelingetjies
Betekenis:
• Iemand wat gedoop word.
Gebruik:
• Met groot doop is dit die dopeling self wat die belofte aflê, of 'n openbare geloofsbeleidenis doen voor hy of sy gedoop word.
Wisselvorm:
• doopling
Vertaling:
Engels: baptisand, baptizand
Nederlands: dopeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|