Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » donateur
donateur [boodskap #130008] Wo., 26 Februarie 2020 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
donateur
Afbreking: do•na•teur


Selfstandige naamwoord: donateur
Meervoud: donateure, donateurs
Verkleinwoord: donateurtjie
Meervoud van verkleining: donateurtjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n donasie skenk. Persoon wat 'n finansiële bydrae lewer.

Gebruik:
• Ondanks die groot aantal besoekers kon die museum nie sonder die skenkings van sy vrygewige donateurs klaarkom nie

Sinoniem:
• skenker

Antoniem:
• donatrise (vroulik)

Vertaling:
Engels: donor, contributor
Nederlands: donateur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: demokraat
Volgende onderwerp: dopeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 11:07:25 UTC 2025