bibliofiel [boodskap #130001] |
Wed, 26 February 2020 16:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bibliofiel
Afbreking: bib•lio•fiel
Selfstandige naamwoord: bibliofiel
Meervoud: bibliofiele
Betekenis:
• 'n Liefhebber van boeke.
Gebruik:
• Die grootste onderskeid tussen 'n bibliomaan en 'n bibliofiel is dat 'n bibliomaan kompulsief boeke koop.
Sinoniem:
• boekliefhebber
• boekvraat
• boekwurm
Afgelei:
• bibliofilisme
Vertaling:
Engels: bibliophile
Nederlands: bibliofiel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|