Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vakature
vakature [boodskap #129999] Wed, 26 February 2020 16:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vakature
Afbreking: va•ka•tu•re


Selfstandige naamwoord: vakature
Meervoud: vakatures

Betekenis:
• 'n Ongevulde pos waarvoor mense kan aansoek doen.

Gebruik:
• Tien vakatures is geskep om die taak te vervul, wat tans in die koerante adverteer word.

Vertaling:
Engels: vacancy, opening
Nederlands: vacature

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blokman
Volgende onderwerp: boeteling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 03:48:43 UTC 2025