dakpan [boodskap #129997] |
Wed, 26 February 2020 15:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dakpan
Afbreking: dak•pan
Samestelling: dak + pan
Uitspraak: /ˈdak.pan/
Selfstandige naamwoord: dakpan
Meervoud: dakpanne
Betekenis:
• 'n Spesiale teël wat met ander oorvleuel waarmee 'n skuins teëldak bedek word.
Gebruik:
• Selfs die dakpanne het tydens die storm van die dak afgewaai.
Sinoniem:
• dakteël
Vertaling:
Engels: roof tile
Nederlands: dakpan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|