bloedverwant [boodskap #129996] |
Wed, 26 February 2020 15:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bloedverwant
Afbreking: bloed•ver•want
Samestelling: bloed + verwant
Selfstandige naamwoord: bloedverwant
Meervoud: bloedverwante
Betekenis:
• 'n Familielid met dieselfde voorouers. Iemand wat deur bloed aan 'n ander verwant is.
Gebruik:
• Kyk, 'n bloedverwant van jou, Elisabet, het in haar ouderdom self ook 'n seun ontvang, en sy wat as onvrugbaar bekend was, is nou al in haar sesde maand. [Lukas 1:36]
Sinoniem:
• familielid
Vertaling:
Engels: blood relative
Nederlands: bloedverwant
Byvoeglike naamwoord: bloedverwant
Attributief: bloedverwante
Betekenis:
• 'n Familielid met dieselfde voorouers.
Gebruik:
• Tot haar skok wys die toetse dat nie sy, of haar man aan die kind bloedverwant is nie!
Vertaling:
Engels: related
Nederlands: bloedverwant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|