bendeleier [boodskap #129993] |
Wed, 26 February 2020 14:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bendeleier
Afbreking: ben•de•lei•er
Samestelling: bende + leier
Selfstandige naamwoord: bendeleier
Meervoud: bendeleiers
Verkleinwoord: bendeleiertjie
Meervoud van verkleining: bendeleiertjies
Betekenis:
• Die leier van 'n klomp kwajongens.
Gebruik:
• Die uitsmyter en vermeende bendeleier se borgtog is geweier.
Vertaling:
Engels: gang leader
Nederlands: bendeleider
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|