bedelaar [boodskap #129992] |
Wed, 26 February 2020 14:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedelaar
Afbreking: be•de•laar
Selfstandige naamwoord: bedelaar
Meervoud: bedelaars
Verkleinwoord: bedelaartjie
Meervoud van verkleining: bedelaartjies
Betekenis:
• Iemand wat oral geld vra sonder om iets daarvoor te doen. 'n Arm persoon wat aalmoese bedel.
Gebruik:
• Die bedelaar staan in die koue met 'n uitgestrekte hand en kyk die verbygangers met verleë ogies aan.
Antoniem:
• bedelares (vroulik)
Afgelei:
• bedelaarskolonie
• bedelaarslewe
Vertaling:
Engels: beggar
Nederlands: bedelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|