aristokraat [boodskap #129988] |
Wed, 26 February 2020 10:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aristokraat
Afbreking: a•ris•to•kraat
Selfstandige naamwoord: aristokraat
Meervoud: aristokrate
Betekenis:
• Iemand wat aan 'n bevoorregte klas behoort.
Gebruik:
• Jy moet 'n gemsbok jag, rêrig jag... nie teikenskiet na dié aristokraat van 'n bakkie af nie.
Antoniem:
• plebejer
Verwant:
• aristokrasie
Vertaling:
Engels: aristocrat
Nederlands: aristocraat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|