smulpaap [boodskap #129985] |
Wed, 26 February 2020 09:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
smulpaap
Afbreking: smul•paap
Samestelling: smul + paap
Selfstandige naamwoord: smulpaap
Meervoud: smulpape
Betekenis:
• Iemand wat daarvan hou om lekker en baie te eet.
Gebruik:
• Die restaurant se kos is enige smulpaap se droom.
Sinoniem:
• fynproewer
• lekkerbek
Vertaling:
Engels: glutton, gourmand, epicure, gastronome
Nederlands: smulpaap
Nota:
• "Paap" verwys na pous. Dus iemand wat soos 'n kerklike aan kos kan smul.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|