melomaan [boodskap #129982] |
Wed, 26 February 2020 07:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
melomaan
Afbreking: me•lo•maan
Selfstandige naamwoord: melomaan
Meervoud: melomane
Verkleinwoord: melomaantjie
Meervoud van verkleining: melomaantjies
Betekenis:
• Iemand met 'n diep liefde vir musiek.
Gebruik:
• Die uitgerekte stuk weemoedigheid sou elke melomaan tevrede kon stem.
Vertaling:
Engels: melomaniac
Nederlands: melomaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|