Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klakous
klakous [boodskap #129981] Wed, 26 February 2020 07:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
klakous
Afbreking: kla•kous
Samestelling: kla + kous


Selfstandige naamwoord: klakous
Meervoud: klakouse
Verkleinwoord: klakousie
Meervoud van verkleining: klakousies

Betekenis:
• Iemand wat gedurig ontevrede is en sy ontevredenheid lug.

Gebruik:
• Wees 'n slag dankbaar vir wat jy het en hou op om so 'n klakous te wees.

Vertaling:
Engels: grumbler, moaner
Nederlands: mopperaar, kniesoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grypdief
Volgende onderwerp: melomaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 02:39:31 UTC 2025