grypdief [boodskap #129980] |
Wed, 26 February 2020 07:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grypdief
Afbreking: gryp•dief
Samestelling: gryp + dief
Selfstandige naamwoord: grypdief
Meervoud: grypdiewe
Verkleinwoord: grypdiefie
Meervoud van verkleining: grypdiefies
Betekenis:
• Iemand wat vinnig besittings van mense steel en dan weghardloop. Persoon wat items van waarde gryp en dan weghol.
Gebruik:
• Help, 'n grypdief het my handsak gesteel!
Verwant:
• sakkeroller
Vertaling:
Engels: grab thief
Nederlands: gauwdief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|