brompot [boodskap #129977] |
Wed, 26 February 2020 07:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
brompot
Afbreking: brom•pot
Samestelling: brom + pot
Selfstandige naamwoord: brompot
Meervoud: brompotte
Verkleinwoord: brompotjie
Meervoud van verkleining: brompotjies
Betekenis:
• Iemand wat gedurig kla. 'n Persoon wat ontevrede is en alewig brom.
Gebruik:
• Ek sou ook 'n brompot wees as ek daardie brousel moes drink!
Sinoniem:
• brombeer
• knorpot
Vertaling:
Engels: grouser, grumbler
Nederlands: brompot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|