Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bemoeial
bemoeial [boodskap #129976] Wed, 26 February 2020 07:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bemoeial
Afbreking: be•moei•al


Selfstandige naamwoord: bemoeial
Meervoud: bemoeialle

Betekenis:
• Persoon wat onnodig in ander se sake inmeng. Iemand wat gedurig en ongevraagd sy neus in ander se sake steek.

Gebruik:
• Sy lyk soos 'n hartlike, liefdevolle bemoeial.

Sinoniem:
• agie
• bemoeisieke
• inmenger

Vertaling:
Engels: busy-body, meddler
Nederlands: bemoeial

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arbiter
Volgende onderwerp: brompot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 02:44:18 UTC 2025