altruïs [boodskap #129972] |
Wed, 26 February 2020 05:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
altruïs
Afbreking: al•tru•ïs
Selfstandige naamwoord: altruïs
Meervoud: altruïste
Betekenis:
• 'n Onselfsugtige persoon. Iemand wat ander sonder enige eie voordeel help.
Gebruik:
• Deelnemers verteenwoordig elkeen 'n spesifieke neurose of emosionele ingesteldheid, soos die sinikus-masochis, die klassikus, die romantikus, die digteres, die hippie, die nimfomaan en die altruïs.
Antoniem:
• egoïs
Verwant:
• altruïsme
• altruïsties
Vertaling:
Engels: altruist
Nederlands: altruïst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|