Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aandeelhouer
aandeelhouer [boodskap #129971] Wed, 26 February 2020 05:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandeelhouer
Afbreking: aan•deel•hou•er
Samestelling: aandeel + houer


Selfstandige naamwoord: aandeelhouer
Meervoud: aandeelhouers
Verkleinwoord: aandeelhouertjie
Meervoud van verkleining: aandeelhouertjies

Betekenis:
• Iemand wat aandele in 'n saak besit.

Gebruik:
• Die aandeelhouers is senuweeagtig oor die land se moontlike afgradering.

Sinoniem:
• aksionaris
• aandeelbesitter
• aandelebesitter
• aandeelhebber
• effektebesitter
• effektehouer

Afgelei:
• aandeelhouersbelang

Verwant:
• aandelemakelaar

Vertaling:
Engels: shareholder
Frans: actionnaire
Nederlands: aandeelhouder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werkwinkel
Volgende onderwerp: altruïs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 03:17:33 UTC 2025