Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veldhospitaal
veldhospitaal [boodskap #129967] Wed, 26 February 2020 04:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
veldhospitaal
Afbreking: veld•hos•pi•taal
Samestelling: veld + hospitaal


Selfstandige naamwoord: veldhospitaal
Meervoud: veldhospitale
Verkleinwoord: veldhospitaaltjie
Meervoud van verkleining: veldhospitaaltjies

Betekenis:
• 'n Verplaasbare hospitaal vir gewonde soldate.

Gebruik:
• Die hoeveelheid proviand wat 'n veldhospitaal kon saamneem, was dikwels afhanklik van die oorlogsterrein waar die hospitaal bedryf is.

Vertaling:
Engels: field hospital
Nederlands: veldhospitaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbeteringskool
Volgende onderwerp: vliegtuigloods
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 02:54:13 UTC 2025