stokery [boodskap #129958] |
Tue, 25 February 2020 06:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stokery
Afbreking: sto•ke•ry
Selfstandige naamwoord: stokery
Meervoud: stokerye
Betekenis:
• Die plek waar brandewyn gemaak word. Besigheid wat gedistilleerde alkoholiese drankies berei.
Gebruik:
• Rene Santhagens arriveer met sy eie distilleerketels, rig sy stokery by die Eerste Fabrieken in Pretoria op en kort voor lank kon die Republikeine gehaltebrandewyn koop.
Afgelei:
• stookkonsessie
Vertaling:
Engels: distillery
Nederlands: stokerij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|