Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drukstof
drukstof [boodskap #129955] Mon, 24 February 2020 20:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
drukstof
Afbreking: druk•stof


Selfstandige naamwoord: drukstof
Meervoud: drukstowwe

Betekenis:
• 'n Fyn poeier wat gebruik word as ink vir drukkers en fotostaatmasjiene.

Gebruik:
• Die drukker se drukstof is op.

Sinoniem:
• ink
• poeierink

Vertaling:
Engels: toner
Nederlands: toner

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: angstig
Volgende onderwerp: gretig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 02:43:52 UTC 2025