Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » angstig
angstig [boodskap #129954] Mon, 24 February 2020 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
angstig
Afbreking: ang•stig


Byvoeglike naamwoord: angstig
Vergrotende trap: angstiger
Oortreffende trap: angstigste
Attributief: angstige
Partitief: angstigs

Betekenis:
• Om bang, benoud, bevrees of bekommerd te wees. Om met angs vervul te wees.

Gebruik:
• Al valle maak die plaasbewoners baie angstig.
• Sy luister angstig na geluide in die donker huis.

Afgelei:
• angstigheid
• angstiglik

Vertaling:
Engels: afraid, fearful
Nederlands: angstig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hawer
Volgende onderwerp: drukstof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 02:35:09 UTC 2025