Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hawermout
hawermout [boodskap #129952] Mon, 24 February 2020 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Hawermout
Hawermout
hawermout
Afbreking: ha•wer•mout


Selfstandige naamwoord: hawermout
Meervoud:

Betekenis:
• Hawer ('n graan) wat afgedop, gekneus en gedroog is.

Gebruik:
Hawermout word algemeen gebruik vir die bereiding van 'n ontbyt in papvorm.

Afgelei:
• hawermoutmengsel
• hawermoutpap

Vertaling:
Engels: rolled oats
Nederlands: havermout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolbehoeftes
Volgende onderwerp: hawer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 02:47:53 UTC 2025