skoolbehoeftes [boodskap #129951] |
Mon, 24 February 2020 19:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoolbehoeftes
Afbreking: skool•behoef•tes
Samestelling: skool + behoeftes
Selfstandige naamwoord: –
Meervoud: skoolbehoeftes
Betekenis:
• Toerusting wat leerder op skool benodig, soos skooldrag, sportdrag en skryfbenodigdhede.
Gebruik:
• Die projek help arm kinders met skoolbehoeftes.
Verwant:
• skryfbehoeftes
Vertaling:
Engels: school requisites
Nederlands: schoolbehoeften
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|