angs [boodskap #129950] |
Mon, 24 February 2020 18:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
angs
Afbreking: angs
Uitspraak: /ɑŋs/
Selfstandige naamwoord: angs
Meervoud: angste
Betekenis:
• 'n Gevoel van benoudheid, onsekerheid en vrees.
Gebruik:
• Angssteurings word gediagnoseer op grond van die hewigheid en duur van die angs en volgens besonderse kenmerke wat saam met die angs voorkom.
Afgelei:
• angstig
Vertaling:
Engels: fear, anxiety
Nederlands: angst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|