pennesakkie [boodskap #129949] |
Mon, 24 February 2020 16:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pennesakkie
Afbreking: pen•ne•sak•kie
Samestelling: penne + sakkie
Selfstandige naamwoord: pennesakkie
Meervoud: pennesakkies
Betekenis:
• 'n Sakkie waarin penne en ander skryfbehoeftes gebêre word.
Gebruik:
• Sy het haar pennesakkie by die huis vergeet.
Verwant:
• penneblikkie
Vertaling:
Engels: pencil case
Nederlands: pennenzak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|