Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verlore
verlore [boodskap #129948] Mon, 24 February 2020 16:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verlore
Afbreking: ver•lo•re


Byvoeglike naamwoord: verlore
Attributief: verlore

Betekenis:
• Iets wat mens verloor het.
• Sonder hoop op redding.

Gebruik:
• Het jy al jou verlore beursie opgespoor?
• Ná sy vrou se dood was hy reddeloos verlore.

Afgelei:
• verlorene
• verlorenheid

Vertaling:
Engels: lost, missing
Nederlands: verloren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onskuldig
Volgende onderwerp: pennesakkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 03:14:28 UTC 2025