Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skouburg
skouburg [boodskap #129936] So, 23 Februarie 2020 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20801
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skouburg
Afbreking: skou•burg
Samestelling: skou + burg


Selfstandige naamwoord: skouburg
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Gebou vir toneelopvoerings.

Gebruik:
• Die skouburg bied ruimte vir teateropvoerings, kabarette, musiekuitvoerings en meer.

Sinoniem:
• teater

Vertaling:
Engels: theatre
Nederlands: schouwburg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drukketel
Volgende onderwerp: slagpale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 12:30:16 MGT 2024