drukketel [boodskap #129934] |
So, 23 Februarie 2020 18:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
drukketel
Afbreking: druk•ke•tel
Samestelling: druk + ketel
Selfstandige naamwoord: drukketel
Meervoud: drukketels
Verkleinwoord: drukketeltjie
Meervoud van verkleining: drukketeltjies
Betekenis:
• 'n Ketel wat onder 'n besondere hoë druk funksioneer.
Gebruik:
• Dit gaan tussen R3 miljard en R4 miljard kos om die drukketel by die kragstasie te vervang nadat dit ontplof het.
Vertaling:
Engels: pressure boiler
Nederlands: drukketel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|