Tuis » Taal » Woordeboek » sjebeen
sjebeen [boodskap #129933] |
So., 23 Februarie 2020 17:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21452 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sjebeen
Afbreking: sje•been
Selfstandige naamwoord: sjebeen
Meervoud: sjebeens
Betekenis:
• 'n Ongelisensieerde drinkplek; onwettige kroeg.
Gebruik:
• Die Polisie het die sjebeen gesluit. Die drank wat gekonfiskeer is sal vernietig word.
Wisselvorm:
• sjebien
Sinoniem:
• skelmkroeg
• sluikkroeg
• smokkelkroeg
Afgelei:
• sjebeeneienaar
Vertaling:
Engels: shebeen
Xhosa: ishibhini
Nota:
• Van "sibin", 'n leenwoord uit Anglo-Iers wat "maatbeker vir vloeistof".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 05:28:20 UTC 2025
|