Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoonheidsalon
skoonheidsalon [boodskap #129931] So, 23 Februarie 2020 09:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoonheidsalon
Afbreking: skoon•heid•sa•lon
Samestelling: skoonheid + salon


Selfstandige naamwoord: skoonheidsalon
Meervoud: skoonheidsalonne
Verkleinwoord: skoonheidsalonetjie
Meervoud van verkleining: skoonheidsalonetjies

Betekenis:
• Die plek waar dames hulle laat mooi maak.

Gebruik:
• Geen skoonheidsalon sak haar kan red nie.

Vertaling:
Engels: beauty parlor
Nederlands: schoonheidssalon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skeepswerf
Volgende onderwerp: skuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 19:50:12 MGT 2024