skeepswerf [boodskap #129930] |
So, 23 Februarie 2020 09:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skeepswerf
Afbreking: skeeps•werf
Samestelling: skeep + -s- + werf
Selfstandige naamwoord: skeepswerf
Meervoud: skeepswerwe
Verkleinwoord: skeepswerfie
Meervoud van verkleining: skeepswerfies
Betekenis:
• Die plek waar skepe gebou word.
Gebruik:
• Simonstad se skeepswerf kon sedert Krygkor se oorname nie die vereiste tegniese kundigheid lok om te verseker dat dit optimaal funksioneer nie.
Vertaling:
Engels: shipyard, dockyard
Nederlands: scheepswerf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|