sinagoge [boodskap #129929] |
So, 23 Februarie 2020 09:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sinagoge
Afbreking: si•na•go•ge
Selfstandige naamwoord: sinagoge
Meervoud: sinagoges
Verkleinwoord: sinagogetjie
Meervoud van verkleining: sinagogetjies
Betekenis:
• Die plek waar Jode kerk hou. Gebedshuis vir Joodse godsdienstige byeenkomste.
Gebruik:
• In die sinagoge vind daaglikse gebedsdienste, asook die viering van Sabbat en die Joodse feeste plaas.
Vertaling:
Engels: synagogue
Nederlands: synagoge
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|